testimonials

No more tiredness

August 22, 2023

Uiteindelik is my kroniese moegheid weg na 3 behandelings

Magda

Quick and effective

August 22, 2023

Process was uncomplicated and results can already be seen!

Cindy

Feel good

August 22, 2023

What a Wow feeling. Did not expected this change in my sleeping habits. Feels like a new person

Thank you. Def a customer for ever

Deon

New life

March 23, 2023

I was revered by a friend to visit for a session. This was so excited, cant wait for my next treatment

Johan

NO MORE STRESS

March 23, 2023

What an experience.. I was so stressed out. Actually everything just stressed me out. I can definitely feel the difference. I visit Exhale from November and now after a few months the stress factor changed to an “excitement for the day” factor.

The funny thing is my life feel so easy now a days. Its fun to start my day.

Thank you

Cindy

OMW IS AL WAT EK KAN SE

March 23, 2023

As jy nie regtig al raadop in jou lewe was oor wat fout is nie, sal jy nie besef wat jy hier sal beleef nie. Toe ek in 2022 by jul aangeklop het na ‘n demo wat jul by my vriendin gedoen het, het ek gedog ek mors maar net weer my geld soos al die ander kere. Na die eerste besoek kon jul al vir my aandui waar die probleem areas was. Nou na ‘n paar maande se behandeling voel ek soos ‘n nuwe mens. Ek moes jare sukkel om gesond te word, hier los jul my probleme in net ‘n paar maande op. Well done!!!!!

Jul het my lewe gered.

Linda

LOVE DIE GEVOEL

March 2, 2023

Ek is verslaaf aan die lekker gevoel wat jul behandeling vir my gee. Hoe meer ek jul besoek, hoe meer wil ek by jul kuier. Dankie vir dit wat jul vir my en my gesin beteken. My seuntjie is ‘n nuwe mens. Al wat ek kan se is dankie, dankie, dankie

Juliana

BEST VISIT EVER

March 2, 2023

I didn’t know my visit will evolve as it did. Thanks for everything. You did a wonderful session. See you in 2 weeks. Love ya lots xx

Martelize

DEFNITIEF 'N MOET

March 2, 2023

Wat ‘n ervaring om met die Exhale kantoor mense kennis te maak. Jul het my lewe ‘n nuwe betekenis gegee. Ek was op die rand van ‘n ineenstorting. Jul is amazing. Ek sien julle weer oor ‘n paar dae. 🙂

Kobus

NEVER SAY NEVER

March 2, 2023

I TOLD MY WIFE I WILL NOT GO – THOUGHT ITS TIME WASTING.

I MUST ADMIT I’M A RETURN CUSTOMER FOR LIFE. I CAN ALREADY FEEL AFTER 2 VISITS HOW MY STRESS IS LEAVING MY BODY. FEELING MORE RELAXED, MORE FOCUSED, MORE HEALTY.

THANK YOU

MICHAEL

Wow beste besluit ooit

February 22, 2023

Wow is al wat ek het…… Dit was een van my beste besluite wat ek kon neem. Ekt soveel issues gehad van stress man enige ding…. Ekt goed van myself ontdek wat ek nie eers geweet het nie en wat 100% sin maak nou eers. Bahandeling is awesome, personeel is so ondersteunend en jys so op jou gemak. En elke siessie is n verbetering. Ek Kan nie uit gepraat raak oor hoe amazing dit is nie en Kan nie wag vir die volgende afspraak nie

Aleshia

BEHANDELING - MY LEWE VERANDER

February 14, 2023

Ek het nie geweet waarvoor ek my inlaat nie. Min wetend dat ek op 60 jaar, nou 10 jaar jonger voel en lyk. Na die 2de sessie, kon ek voel hoe my jonger self weer na vore kom. Ek kan nou weer stap sonder pyne, my vel raak beter, my hare is nie meer so droog nie. Jul het my lewe verander.

DANKIE!!

Lize

n Regte "JOURNEY"

February 14, 2023

Ek het jul besoek op aandring van my dogter wat ‘n klient by jul is. Ek wou die dag nie kom nie, het verskonings gehad dat ek besig is. Nou is dit ek wat jul gedurig pla vir my vollegende sessie. Dankie Christelle, jy sal nie weet wat jy als vir my beteken nie.

Dis jammer dat ek nie my nr hier mag los nie, want ek sal vir elkeen wat my bel, vertel hoe jy my lewe verander het

Tannie Mariaan

What a life changer

February 14, 2023

I went for my first session. And i was amazed by all the diagnosis that was done and picked up about not just my physical wellbeing but my mental health too. Some questions asked was spot on regarding injuries i had and some troubles i had with some parts of my body. The treatment really assisted in helping me cope with the pains i felt in certain areas.

Mentally it picked up more than i thought i had “wrong” with me. In that the treatment really assisted me with Anxiety and Stress i have been feeling the past 10 years.

I recommend this to anybody and everybody, A+++

Francois

Eye Opener

February 13, 2023

i thought i was a healthy person. just struggles with a cough and feeling tired.

OMW, never thought i will learn so much about my body.

this is my 3rd visit, can’t wait till the next one

juliet
whatsapp-image-2022-10-05-at-07.22.54
whatsapp-image-2022-10-05-at-07.22.54-1