
LEKKER KUIER
Ek is regtig verbaas oor die hele behandeling. Dit was regtig nie wat ek verwag het nie. Baie dankie vir my bederf. My allergie en stress is WEG!!!! Ek kan dit nie glo nie en dit sonder pille
Lekker bederf
Toe jy se ek moet ‘n draai kom maak en kyk of jy my kan help het ek nie verstaan wat jy bedoel nie. Ek sal die vir enige iemand aanbeveel wat sukkel met stress, slaaploosheid, moegheid, hormone. Ek voel of ek kans sien vir n nuwe begin en dit als te danke aan jou. Dankie Christa, jy het my lewe verander
Psoraise en lupus flare up
Julle wat n Wonderwerk . Ek het in 34 Jr wat ek psoriase het nog nooit so gelyk soos nou nie. Elke keer as ek erg uitslaan neem dr my op , dan kry kortizoon deur drip vir sewe dae waar ek intense mediese behandeling . Salwe ,pille en drip Ek was vir 1 sessie en my vel word beter wel met salf maar sonder korizoon en pille . My merke is so te se weg .
WILL DO IT AGAIN
I have a very high stressful life and this changed my life. After the first couple of sessions I could already feel my sense of a human being is changing. Life suddenly feels excited again. I didn’t even go for medical issues, just for stress and you even sorted my hormones and pain. What an experience. Thank you
ALLERGIE VRY
Dankie dat jul dit van my weg geneem het. Ek wou mal raak oor my toe neus. Al vergeet hoe lekker koffie kan ruik !!!
EK KOM WEER KUIER
My vriendin het gese ek moet by jul ‘n draai maak, want ek kon net nie meer nie. Nou kan ek eerlikwaar nie wag vir die volgende sessies nie. Ek is vol lewe, my heup voel ek nie eens meer nie en kan om die blok stap soos in my jonger dae.
KLIENT VIR ALTYD
Dit slaan my dronk dat ek in my huis kan sit en jy kan my met ‘n “virtual” sessie behandel. Nooit gedink die storie kan werk nie. Ek kan getuig dat dit die beste besluit in my lewe was. Ek is van my bloeddruk pille af, het al 9 kg verloor en my kop voel so positief oor als. Kan dit vir elkeen aanbeveel wat moedeloos is en nie meer weet hoe om beter te voel nie.
Vol Lewe
Ek kan nie glo ek wil nie meer elke keer oor als huil nie. Die aand toe jy vir my se ek moet dit net kans gee, binne ‘n paar dae sal ek klaar die verskil voel het ek gedink jy jok vir my. Nou kan ek na 4 maande se behandeling getuig dat jy gestuur is oor my lewe.
Hulp met konsentrasie vir studies
Wow! Tannie Christa het my konsentrasie eksponensieël laat verbeter. Nie net met akademie nie, maar my algehele gesondheid het verskriklik toegeneem. Ek voel en dink beter en kan net goeie aspekte vorentoe met Exhale sien! ń Definitiewe moet!
GESONDER LEWE SONDER PILLE
Ek het deur ‘n vriendin gehoor van die “Biofeed” behandeling – daar is met soveel lof gepraat, ek moes dit net uittoets. En ek moet sê dit het al my verwagtinge oortref. Dis absoluut WOW!!. Ek het vir die eerste keer in ‘n lang ruk weer energie en regtig lus vir die lewe. My stres vlakke is baie beter. Ek sukkel met geswelde enkels en dit is al die helfte minder vandat ek op behandeling is. My eetgewoontes het handomkeer verander – ek eet meer gesond en is minder lus vir soetigheid en ongesonde kosse. Ek kom daagliks agter wat verander het in my liggaam. Dit was die beste besluit van my lewe om met die “Biofeed” sessies te begin by Christa.
Voel soveel beter!!!
Ek het my eie journey. Rheumatoid arthritis is deel van my lewe. Altyd vol pyne, wil nie opstaan in die oggend. Was Sondag by Christa, ‘n goeie sessie gehad. Voel soveel beter. Skouer pyn wat ek al maande mee sukkel, voel baie beter. Nie so moeg nie, vroeg wakker in die oggend, lus vir die lewe😂😂
Christa jy gaan nog lank van my en OD se lewe deel wees.
Behandeling van been breek
Ek het my been gebreuk 31Jun 2023 en n operasie ontvang die 6 Julie. Ek het christa gekontak om vir my n virtuele behandeling te doen op my been vir pyn en spier seer. Sy het n intense behandeling op die been gedoen. Ek het ook net een behandeling ontvang wat spesifiek op die been was. Ek Kan waarlik sê ek het geen pyn ondervind in my been van die operasie tot nou toe nie. Die behandeling het definitief sy werk gedoen
Geheue
My dogterjie Lizaan ontvang super learning behandeling vir Kinders. Haar geheue het Baie verbeter, sy het Meer selfvertroue en leer en onthou goedjies nou beter
Great Service an Therapy
I can definitely see and experience the difference this has made in my life and the self awareness of aspects I need to focus on.
LIVING FOREVER HAS NEVER FELT SO GOOD
I have always made jokes with my daughter about out living the average person. Yet we know that with the life today, pharmaceuticals and toxins the we all know who pump into our bodies. Making every dose a death sentence just depends on how pharmaceuticals want to kill us slowly.
TODAY with this way of being treated emotionally,mentally and physically we can actually make our dreams reality with living the way God intended.
Thank you for the blessing.

